Ariel Kaplan (gebore 4 April 1994) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), The Saddle Club (2001), en John Safran's Race Relations (2009).
Filmografie Televisiereekse 1985: Neighbours 2001: The Saddle Club 2009: John Safran's Race Relations
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse Jode