Marny Kennedy (gebore 21 Januarie 1994) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Saddle Club (2001), Mortified (2006), en Janet King (2014).
Filmografie Televisiereekse 2001: The Saddle Club 2006: Mortified 2010: A Gurls Wurld 2012: Conspiracy 365 2014: Janet King 2018: Bite Club
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994