Patsy King (13 September 1930 - 18 Januarie 2026Bennet, Craig (27 December 2021) Patsy King at 91: 'Prisoner Fans Still Stop Me' New Idea. Verkry op 19 September 2022.) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Homicide (1964), Dynasty (1969), en Prisoner (1979).
Filmografie Rolprente 1972: The Journey
Televisiereekse 1964: Homicide 1969: Dynasty 1977: Hotel Story 1979: Prisoner
Televisierolprente 1961: The Rivals 1962: Suspect 1964: Wind from the Icy Country 1965: A Time to Speak 1965: Photo Finish 1974: Out of Love 1981: Prisoner in Concert
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu