Josephine Langford (gebore 18 Augustus 1997) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wish Upon (2017) en in die televisiereeks Wolf Creek (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Wish Upon
Televisiereekse 2016: Wolf Creek
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu