Ivy Latimer (gebore 1 Desember 1994) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Accidents Happen (2009) en in die televisiereekse Me & My Monsters (2010) en Mako Mermaids (2013).

Filmografie Rolprente 2009: Accidents Happen

Televisiereekse 2002: White Collar Blue 2010: Me & My Monsters 2013: Mako Mermaids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu