Ningali Lawford (1967 – 11 Augustus 2019) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rabbit-Proof Fence (2002), Bran Nue Dae (2009), en Last Cab to Darwin (2015).
Filmografie Rolprente 2002: Rabbit-Proof Fence 2004: Vis à vis: Techno Tribal 2009: Bran Nue Dae 2015: Last Cab to Darwin
Video's 2015: Gaps Between the Stars: The Story of 'Last Cab to Darwin'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu