Val Lehman (gebore 15 Maart 1943) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), Blue Heelers (1994), en Pizza (2000).

Filmografie Televisiereekse 1979: Prisoner 1980: Sale of the Century 1994: Blue Heelers 2000: Pizza

Televisierolprente 1979: The Dolebludgers 1981: Prisoner in Concert 2002: Secret Bridesmaids' Business 2002: The Best of Aussie Cop Shows

Video's 1990: The Great Escape

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu