Eva Lazzaro (gebore 23 Junie 1995) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jindabyne (2006) en Blessed (2009), en in die televisiereekse The Elephant Princess (2008) en Tangle (2009).

Filmografie Rolprente 2006: Jindabyne 2009: Blessed 2019: 2040

Televisiereekse 2008: The Elephant Princess 2009: Tangle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu