Greta Larkins is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Blue Heelers (1994), Guinevere Jones (2002), Wicked Science (2004), en Scooter: Secret Agent (2005).

Filmografie Televisiereekse 1994: Blue Heelers 2002: Guinevere Jones 2004: Wicked Science 2005: Scooter: Secret Agent 2005: Holly's Heroes

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's