Dichen Lachman (gebore 22 Februarie 1982) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dollhouse (2009), Shameless (2011), The 100 (2014), en Altered Carbon (2018).
Filmografie Rolprente 2007: Tyrannosaurus Azteca 2014: Lust for Love 2015: Too Late Judy Small
Televisiereekse 2009: Dollhouse 2011: Shameless 2011: Husbands 2012: Last Resort 2012: Don't Try This at Home 2013: King & Maxwell 2014: The 100 2014: Spooked 2018: Altered Carbon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense