Annie Jones (gebore 13 Januarie 1967) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Run Chrissie Run! (1984) en in die televisiereekse Neighbours (1985) en Blue Heelers (1994).

Filmografie Rolprente 1984: Run Chrissie Run!

Televisiereekse 1985: Neighbours 1985: The Henderson Kids 1993: Newlyweds 1993: Snowy 1994: Blue Heelers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense