Adelaide Kane (gebore 9 Augustus 1990) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Purge (2013) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Power Rangers R.P.M. (2009), en Reign (2013).
Filmografie Rolprente 2013: The Purge 2013: Louder Than Words 2014: The Devil's Hand The Swing of Things
Televisiereekse 1985: Neighbours 2009: Power Rangers R.P.M. 2011: Pretty Tough 2013: Reign
Televisierolprente 2010: Secrets of the Mountain 2017: Can't Buy My Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense