Kate Jenkinson (gebore 24 Augustus 1981) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Offspring (2010), Super Fun Night (2013), en Wentworth (2013).
Filmografie Rolprente 2014: The Heckler
Televisiereekse 2006: The Wedge 2008: Bogan Pride 2010: Offspring 2012: The Straits 2013: Super Fun Night 2013: Wentworth 2015: Hiding 2015: The Ex-PM
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990