Kate Jason is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Bit Part (1987) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Blue Heelers (1994), en City Homicide (2007).

Filmografie Rolprente 1987: The Bit Part

Televisiereekse 1979: Prisoner 1994: Blue Heelers 2007: City Homicide

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu