Tessa James (gebore 17 April 1991) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), en We Were Tomorrow (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Harmony
Televisiereekse 1985: Neighbours 1988: Home and Away 2018: We Were Tomorrow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu