Grace Huang (gebore 26 Januarie 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man with the Iron Fists (2012), Infini (2015), en Independence Day: Resurgence (2016), en in die televisiereeks Intelligence (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Overheard 2012: The Man with the Iron Fists 2015: Infini 2016: Independence Day: Resurgence
Televisiereekse 2014: Intelligence
Video's 2015: The Man with the Iron Fists 2
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983