Die Antonof An-38 is 'n verlengde en opgegradeerde weergawe van die Antonof An-28. Dit is 'n tweemotorige turboskroef vragvliegtuig, ontwerp deur Antonof Design Bureau in Kiev, Oekraïne. Die vliegtuie is gebou in Novosibirsk, Rusland terwyl sommige belangrike onderdele in Oekraïne en Belarus vervaardig is. Die vliegtuig het in 1994 sy nooiensvlug voltooi en internasionale sertifisering in April 2000 gekry. Slegs elf was gebou en net twee is nog in aktiewe diens op Augustus 2019.Flight International, 3–9 Oktober 2006
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vragvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie