Die Antonof An-3 is 'n Sowjet (later Oekraïense en Russiese) veeldoelige vliegtuig vir gebruik in die burgerlike- en landbou-omgewing. Dit is in wese 'n turboskroefaangedrewe weergawe van die Antonof An-2, wat ontwerp is as 'n opgradering of vervanging van laasgenoemde.
Die standaardvragweergawe (An-3T) word aangevul deur die vrag/passasiersweergawe (An-3SH), die bosbrandbestrydingsweergawe (An-3P) sowel as 'n ambulansweergawe.Antonov 3 (1998), Antonov Scientific/Technical Complex, specification cardAntonov-3 Family (2002), Antonov Scientific/Technical Complex, specification card Dit is ontwerp om vrag en passiers te vervoer en kan ook ongeteerde aanloopbane gebruik insluitend sneeubedekte aanloopbane van tot 35 cm dik, dan word 'n sneeulandingsonderstel gebruik.An-3 Light Multipurpose Aircraft, Antonov Aeronautical Scientific/Technical Complex, news release. n.d.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vragvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie