Die Antonof An-24 (Russies: Антонов Ан-24) (NAVO verslagnaam: Coke) is 'n 44-sitplek tweemotorige turboskroefaangedrewe vrag/passasiersvliegtuig wat in 1957 in die Sowjetunie ontwerp is deur die Antonof OntwerpburoGordon, Yefim. Komissarov, Dmitry & Sergey. “Antonov's Turboprop Twins”. Hinkley. Midland. 2003. en tot in 1979 vervaardig is in die Kiev-, Irkoetsk- en Ulan-Ude-lugvaartfabrieke.
Dit het vir die eerste keer in 1959 gevlieg en daar is 1 367 eenhede in verskeie variante geproduseer. In 2019 was daar nog 109 in diens wêreldwyd, meestal in die Gemenebes van Onafhanklike State en Afrika.https://aerotransport.org/php/go.php?cprotect=1
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vragvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie