duimnael|John Atta Mills saam met Barack Obama John Evans Fiifi Atta Mills (21 Julie 1944 - 24 Julie 2012) was 'n Ghanese politikus en regsgeleerde wat van 2009 tot 2012 as president van Ghana gedien het. Hy is op 7 Januarie 2009 ingehuldig nadat hy die regerende party-kandidaat Nana Akufo-Addo in die 2008-verkiesing verslaan het. Voorheen was hy van 1997 tot 2001 vise-president onder president Jerry Rawlings, en het hy in die presidensiële verkiesing 2000 en 2004 sonder sukses gestaan as kandidaat van die Nasionale Demokratiese Kongres (NDC). Hy is die eerste Ghanese staatshoof wat in die amp gesterf het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Presidente van Ghana