Carlos Salinas de Gortari (Spaans: [ˈkaɾlos saˈlinas ðe ɣoɾˈtaɾi]; gebore op 3 April 1948 in Meksikostad) is 'n Meksikaanse ekonoom en politikus wat van 1988 tot 1994 as die 60ste president van Meksiko gedien het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Presidente van Meksiko