Naima Ramos-Chapman is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Madeline's Madeline (2018) en in die televisiereeks Random Acts of Flyness (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Madeline's Madeline 2018: The Enemy
Televisiereekse 2018: Random Acts of Flyness
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu