Philece Sampler (gebore 1 September 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Digimon Adventure tri: Reunion (2015) en Digimon Adventure Tri. 2: Decision (2016), en in die televisiereekse Digimon: Digital Monsters (1999) en The Legend of Korra (2012).

Filmografie Rolprente 2015: Digimon Adventure tri: Reunion 2016: Digimon Adventure Tri. 2: Decision

Televisiereekse 1996: The Incredible Hulk 1999: Digimon: Digital Monsters 1999: Wild ARMs: Twilight Venom 2000: Transformers: Robots in Disguise 2000: Digimon Adventure 2 2000: DinoZaurs 2000: Shinzo 2000: eX-Driver 2003: Bobobo-bo Bo-bobo 2003: Bottle Fairy 2003: Green Green 2003: Requiem from the Darkness 2005: Idaten Jump 2006: Mix Master 2007: The Interior 2012: The Legend of Korra 2018: Treehouse Detectives

Televisierolprente 2010: Lilly's Light

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2021