Sarah Schaub (gebore 13 Junie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Your Wildest Dreams (1991) en A Home of Our Own (1993), en in die televisiereeks Promised Land (1996).

Filmografie Rolprente 1991: In Your Wildest Dreams 1993: A Home of Our Own

Televisiereekse 1996: Promised Land

Televisierolprente 1996: Home of the Brave

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu