Irma St. Paule (23 Maart 1926 – 9 Januarie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Twelve Monkeys (1995), Trees Lounge (1996), Things You Can Tell Just by Looking at Her (2000), en The Amazing Floydini (2004).

Filmografie Rolprente 1989: Rain 1995: Twelve Monkeys 1996: Trees Lounge 1999: Desecration 2000: Things You Can Tell Just by Looking at Her 2004: The Amazing Floydini

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu