Mary Testa (gebore 4 Junie 1955) is 'n Amerikaanse verhoog- en film-aktrise en sangeres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepers (1996), Stay (2005), Eat Pray Love (2010), en The Bounty Hunter (2010).
Filmografie Rolprente 1996: Sleepers 2001: The Business of Strangers 2005: Stay 2010: Eat Pray Love 2010: The Bounty Hunter 2018: The Portuguese Kid
Televisiereekse 1999: Courage the Cowardly Dog 2003: Whoopi 2009: Jack in a Box
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu