Susan Kelechi Watson (gebore 11 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Third Watch (1999), NCIS (2003), The Blacklist (2013), en This Is Us (2016).

Filmografie Rolprente 2019: You Are My Friend

Televisiereekse 1999: Third Watch 2003: NCIS 2010: Louie 2013: The Blacklist 2016: This Is Us 2025: The Residence

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu