Suzan Ball (3 Februarie 1934 – 5 Augustus 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Yankee Buccaneer (1952), City Beneath the Sea (1953), War Arrow (1953), en Chief Crazy Horse (1955).

Filmografie Rolprente 1952: Yankee Buccaneer 1952: Untamed Frontier 1953: City Beneath the Sea 1953: War Arrow 1953: East of Sumatra 1955: Chief Crazy Horse

Televisiereekse 1955: The Swift Show Wagon with Horace Heidt and the American Way

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933