Jennifer Billingsley (gebore 14 Mei 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lady in a Cage (1964), White Lightning (1973), en The Thirsty Dead (1974), en in die televisiereeks The Man from U.N.C.L.E. (1964).

Filmografie Rolprente 1964: Lady in a Cage 1970: C.C. & Company 1971: Welcome Home, Soldier Boys 1971: Brute Corps 1973: White Lightning 1974: The Thirsty Dead 1976: Hollywood Man

Televisiereekse 1964: The Man from U.N.C.L.E.

Televisierolprente 1962: Ten Girls Ago

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu