Angela V. Shelton (gebore 4 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House Bunny (2008), Strange Wilderness (2008), He's Just Not That Into You (2009), en Cloudy with a Chance of Meatballs (2009).

Filmografie Rolprente 2008: The House Bunny 2008: Strange Wilderness 2009: He's Just Not That Into You 2009: Cloudy with a Chance of Meatballs

Televisiereekse 2003: Hey Monie! 2003: 3 Non-Blondes 2005: I Can't Believe I Wore That 2018: Me Time With Frangela

Televisierolprente 2007: Frangela 2013: Count It Down: Greatest Animated Movie Characters 2013: Hollywood's Sexiest Latinos

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu