Katie Sarife (gebore 1 Julie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abel's Field (2012) en Twisted Sisters (2016), en in die televisiereeks Supernatural (2005).

Filmografie Rolprente 2012: Abel's Field 2016: Twisted Sisters

Televisiereekse 2005: Supernatural 2018: Youth & Consequences

Televisierolprente 2015: Cleveland Abduction Overshare

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense