Christina Rose is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How Do You Write a Joe Schermann Song (2012) en Broken: A Musical (2015).

Filmografie Rolprente 2012: How Do You Write a Joe Schermann Song 2013: Favor 2015: Broken: A Musical 2018: Eleven Eleven

Televisiereekse 2014: Fairy Tales 2014: Motivate Me 2015: Amnesia 2015: Class Act 2016: By Night 2016: Unjust Justice: The Jimmy Rosemond Tapes 2016: Characters 2018: Primrose Becomes a Princess

Video's 2011: Death of the Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu