Samantha Robinson (gebore 19 Oktober 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Love Witch (2016), Cam (2018), en Once Upon a Time in Hollywood (2019).
Filmografie Rolprente 2015: Labyrinths 2016: The Love Witch 2018: Cam 2019: Once Upon a Time in Hollywood Tale of the Wet Dog
Televisiereekse 2012: The 3 Minute Update 2013: MRS.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense