Daniella Nicole Pineda (gebore 20 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jurassic World: Fallen Kingdom (2018) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), The Originals (2013), en The Detour (2016).

Filmografie Rolprente 2017: Mr. Roosevelt 2018: Jurassic World: Fallen Kingdom

Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2013: The Originals 2013: Hey Girl 2015: American Odyssey 2016: The Detour 2019: What/If

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu