Linda Porter (31 Januarie 1933 – 25 September 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Twins (1988), The Truth About Cats & Dogs (1996), Dude, Where's My Car? (2000), en The House (2017).
Filmografie Rolprente 1988: Twins 1996: The Truth About Cats & Dogs 2000: Dude, Where's My Car? 2016: Pee-wee's Big Holiday 2017: The House
Video's 2002: Tenacious D: Tribute
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu