Robert James Buckland (* 22 September 1968) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Justisie van die Verenigde Koninkryk beklee.
Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Justisie Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense