Herschel Jantjies (gebore te Stellenbosch op 22 April 1996) is 'n rugbyspeler wat vir die in Superrugby speel. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Jantjies maak op 20 Julie 2019 sy Springbokdebuut teen Australië in Johannesburg tydens die eerste wedstryd van die 2019-Rugbykampioenskapreeks en teken 10 punte aan.
Verwysings
Eksterne skakels Jantjies se profiel op www.itsrugby.co.uk
Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Alumni van Paul Roos-gimnasium