J.C. Otto is 'n Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer. Hy is die skrywer van Die Konsentrasiekampe. Die Konsentrasiekampe is die eerste objektiewe, omvattende wetenskaplike studie oor dié onderwerp, aldus die boek.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse geskiedkundiges Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense