Ingrid Paulus is 'n Suid-Afrikaanse filmaktrise. Sy is bekend vir haar rol as Vanessa Meintjies in die Afrikaanse TV-sepie 7de Laan (2000-2023).
Sy is getroud met Denver Vraagom en die egpaar het twee dogters, Skye en Hannah Elizabeth.Vanessa se 2de kleinding is hier. 11 Februarie 2020 Vraagoms welcome second daughter 7 Februarie 2020
Filmografie Televisierolprente 1999: Sterk Skemer
Televisiereekse 2000-2023: 7de Laan
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense