Adrio König (1936 - 20 Julie 2022)http://www.bybelkennis.co.za/prof-adrio-koenig/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 was 'n Suid-Afrikaanse teoloog en skrywer. Hy was sedert 1975 professor in sistematiese teologie aan Unisa, en was bekend as begaafde skrywer van talle akademiese sowel as populêre boeke en artikels. Hy was gesog as spreker, prediker, geprekleier en debatteerder in die media. Hy het in Afrikaans en Engels geskryf.http://www.nb.co.za/Authors/8231 . Opgespoor en besoek op 30/07/2019

Geskatte lys van werke Jesus Christus die Eschatos https://www.amazon.com/Adrio-K%25C3%25B6nig/e/B001HPOMVK%3Fref=dbs_a_mng_rwt_scns_share. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 The Eclipse of Christ in Eschatology: Toward a Christ-Centered Approach Hy Kan Weer en Meer New and greater things: Re-evaluating the Biblical message on creation (Studia originalia / UNISA) Here I am!: A believer's reflection (Manualia - Unisa) Here Am I!: A Christian Reflection on God Die Evangelie is op die Spel, (NB-Uitgewers) Terug na die Ou Testament, (NB-Uitgewers) Leef uit jou doophttps://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/leef-uit-jou-doop/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 Paulus - Die indringer-apostel wat die evangelie gered het,https://kerkbode.christians.co.za/2017/03/03/adrio-konig-doen-dit-weer/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019https://www.litnet.co.za/paulus-deur-adrio-konig-n-lesersindruk/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 (Christelike Uitgewersmaatskappy [CUM]) Christ Above All: The Book of Hebrews (Transformative Word). Bellingham, Washington.https://readingacts.com/2019/07/13/book-review-adrio-konig-christ-above-all-the-book-of-hebrews/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 Is die Bybel betroubaar? - Wat dan van al die probleme? (E-boek) God, waarom lyk die wêreld so? - Wat beteken dit om te sê God is in beheer?https://www.barnesandnoble.com/w/god-waarom-lyk-die-wereld-so-adrio-konig/1123511625. Opgespoor en besoek op 30/07/2019 (E-boek) 'n Perspektief Op Openbaringhttps://www.cumbooks.co.za/n-perspektief-op-openbaring-sagteband . Opgespoor en besoek op 30/07/2019 (Hardeband)

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Suid-Afrikaanse teoloë Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2022