Marvin Orie (gebore 15 Februarie 1993 in Kaapstad, Suid-Afrika) is 'n Springbokrugbyspeler, wat tans in die Verenigde Rugbykampioenskap vir die speel. Hy speel op die slotposisie. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.
Eksterne skakels
Marvin Orie by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Bulls rugbyspelers