Die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
In 2016 het Ventersdorp en die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit versmelt.
Die 2016 sensus stel die bevolking op 243 527.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Boskop Ikageng Lindequesdrif Mohadin Mooivalleipark Potchefstroom (setel) Promosa
Riviere Mooirivier Rooikraalspruit Vaalrivier
Damme Boskopdam Klipdriftdam Potchefstroomdam
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes