Moet nie verwar word met die Kowierivier wat by Port Alfred in die see vloei nie.
Die Cowierivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die rivier se oorsprong is in die Witteberg waarna dit in 'n suidoostelike rigting vloei, waarna dit by in die Koonaprivier uitmond.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap