Marjan Šarec (gebore 2 Desember 1977) is 'n Sloweense politikus en voormalige akteur en komediant. Hy dien sedert 13 September 2018 as die 9de eerste minister van Slowenië.
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sloweense politici Kategorie:Sloweense akteurs Kategorie:Sloweense manlike akteurs van die 21ste eeu