Lou Ferrigno jr. (gebore 10 November 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), Teen Wolf (2011), en S.W.A.T. (2017).

Filmografie Rolprente 2015: A Place Called Hollywood 2017: Anabolic Life 2017: Urban Myths 2017: Muse 2018: Nation's Fire 2018: The Experience 2019: Final Frequency Sepulcrum

Televisiereekse 2005: How I Met Your Mother 2011: Teen Wolf 2011: The Incredible Ferrignos 2017: S.W.A.T.

Televisierolprente 2014: Off the Record

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense