Niles Fitch (gebore 12 Julie 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mistresses (2013), Unbreakable Kimmy Schmidt (2015), Best Friends Whenever (2015), en This Is Us (2016).
Filmografie Televisiereekse 2013: Mistresses 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt 2015: Best Friends Whenever 2016: This Is Us 2025: Forever
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001