Caleb Foote is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), American Horror Story (2011), en American Crime Story (2016).
Filmografie Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2011: American Horror Story 2016: American Crime Story 2018: The Kids Are Alright
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense