LaMonica Garrett (gebore 23 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), The Last Ship (2014), Black-ish (2014), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Mouthpiece

Televisiereekse 2008: Sons of Anarchy 2010: DialStar 2012: The Situation 2014: The Last Ship 2014: Black-ish 2015: The Hotwives of Las Vegas 2016: Designated Survivor 2016: Now We're Talking

Televisierolprente 2015: Untitled NBA Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu