Brett Gray (gebore 7 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ardmore Junction (2016) en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en On My Block (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Ardmore Junction
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2018: On My Block
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1997