Marcus Henderson (gebore 13 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Django Unchained (2012), Whiplash (2014), Pete's Dragon (2016), en Get Out (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Django Unchained 2013: Evil Men Do 2014: Whiplash 2016: Pete's Dragon 2017: Get Out 2018: Lemon Drop

Televisierolprente 2013: Zach Braff Kickstarter Spoof 2018: Tantalum

Video's 2010: Eve

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu